Al jou nuus - gratis en in Afrikaans! Maroela Media hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure en ons maak seker dat jy weet watter boeke om te lees, hoe om vanaand se kos gaar te maak en wie die rugby gaan wen. In ons Vermaak en Leefstyl-afdeling kan jy selfs uitsien na daai stories wat jou na jou asem gaan laat snak, jou tot trane gaan dryf of jou laat skaterlag van lekkerkry en plesier. Ons meningvormers gesels kopstukke in Die Groot Debat en ons gee vir jou agtergrond oor gebeure in Nuuskommentaar.
Ons is die nuusleser met die vreemde pruik, die soustannie met die lekker bak beskuit, die skeidsregter en die oom op die pawiljoen wat nartjies gooi. Ons is jou taaljuffrou en die pêl wat saam stokkies draai. Ons is jou ouma se sagte skouer en jou oom se blinknuwe motor. Skink vir jou 'n koppie boeretroos dan kuier jy lekker saam.
Kom kyk na die app en indien jy op enige kinkel in die kabel afkom, laat weet ons asseblief onmiddellik! Sonder jou bly ons app en ons hart gebroke.
Ratings & Reviews
This app has not received enough ratings or reviews to display an overview.
As die kinders in die kombuis was, is die Tupperware-rak só deurmekaar dat Ma weer van voor af moet probeer om alles te orden. Met hierdie weergawe sal jou kategorieë nou bly presies soos jy dit verkies. En as jy graag ʼn kans waag, dan is die kompetisieskakel nou ook op die gepaste berigte reggestel. Lekker, Maroela!
Version 7.3.25
The developer, Maroela Media, indicated that the app’s privacy practices may include handling of data as described below. For more information, see the developer’s privacy policy .
Data Linked to You
The following data may be collected and linked to your identity:
Contact Info
Privacy practices may vary based, for example, on the features you use or your age. Learn More
Accessibility
The developer has not yet indicated which accessibility features this app supports. Learn More
Information
Provider
Maroela Media
Size
47.9 MB
Category
News
Compatibility
Requires iOS 13.0 or later.
iPhone Requires iOS 13.0 or later.
iPad Requires iPadOS 13.0 or later.
iPod touch Requires iOS 13.0 or later.
Mac Requires macOS 11.0 or later and a Mac with Apple M1 chip or later.